Sign our Guestbook
|
Shows: 2506.
Inputs: 649.
Last show: Fri Jul 4 13:15:26 2008
.
Last input: Sun Jun 29 08:22:09 2008
.
|
|
Name: Dr C A Hoefnagel
|
| Country: Amsterdam |
Date: Sat May 5 17:20:29 2001
|
|
Comment: Wij zijn jou zeer dankbaar voor alle informatie die je ons gegeven hebt over dit fascinerende land! Wij danken Annare en jou voor jullie gastvrijheid en vriendschap tijdens ons bezoek; ook voor ons was die Kaap weer even Hollands!
|
|
Name: Dr Shazia Fatima
|
| Country: Pakistan |
Date: Sat May 5 17:19:42 2001
|
|
Comment: It was really nice to be in Cape Town.
|
|
Name: Dr Bozena Birkenfeld
|
| Country: Szczecin Poland |
Date: Sat May 5 17:18:54 2001
|
|
Comment: It was a very nice experience to visit your country.
|
|
Name: Dr Shao-liang Chen
|
| Country: Shangai, China |
Date: Sat May 5 17:17:39 2001
|
|
Comment: I think Cape Town is one of the most beautiful places in the world I had ever seen.
|
|
Name: Dr Gianclaudio Ciofetta
|
| Country: Rome, Italy |
Date: Sat May 5 17:16:57 2001
|
|
Comment: Thank you for the nice way you made our transportation very pleasant and interesting … and cheap.
|
|
Name: Prof. Klaus-Werner Wenzel
|
| Country: Berlin, Germany |
Date: Sat May 5 17:16:08 2001
|
|
Comment: I believe that your service is unique.
|
|
Name: Kristin Galan
|
| Country: Germany |
Date: Sat May 5 17:14:58 2001
|
|
Comment: With much pleasure I remember the wonderful days in your beautiful country and I hope I will be able to return there one day.
|
|
Name: André Scheepers
|
| Country: Franschhoek SA |
Date: Sat May 5 17:06:40 2001
|
|
Comment: Baie dankie 'n baie aangename en leersame dag, saam met julle in die Sederberge. Ons sê ook in besonder dankie vir julle professionele benadering. Ons sal beslis weer van julle dienste gebruik maak in die toekoms!11
|
|
Name: Rian Esterhuyse
|
| Country: Strand, RSA |
Date: Wed Apr 18 00:22:33 2001
|
Comment: Braham,
Die 2001 KKNK Suid-Kaap 4x2/ 4x4 safari was nou “cool”!!
Baie dankie vir ‘n verkwikkende ervaring; die mense, die roete, die omgewing, die berge, die ou Voortrekkerpasse, die oornag kampe en alles wat ‘n mens nog lank sal bybly en onthou. Jou persoonlike bydrae was enorm om die safari so aangenaam en suksesvol te maak. Ook die sports met die slegte witblits in die reën; hoop jy het iets meer “beskaafd” by Oudtshoorn kon kry.
Annerina en Christiaan was ook baie beïndruk met di
|
|
Name: Bennie & Sindi Hansen
|
| Country: Suid Afrika |
Date: Tue Apr 17 19:20:08 2001
|
Comment: Ek en Sindi wil net graag baie dankie sê vir ‘n lekker naweek wat ons saam met julle kon geniet het. Ons het die roete baie geniet en sien uit om vorentoe weer so iets saam met jou te doen. Ons het aan julle gedink die res van die week. Ek glo als het mooi verloop en dat julle dit baie geniet het.
Hou my op hoogte wat jy als vorentoe beplan.
Nogmaals dankie
Bennie
|
|