Teken ons Gasteboek
|
Shows: 1900.
Inputs: 45.
Last show: Fri Sep 5 03:30:17 2008
.
Last input: Mon May 12 14:30:52 2008
.
|
|
Naam: Thinus & Ansie
|
| Land: Belgie |
Datum: Sat Aug 4 19:54:46 2001
|
Kommentaar: Ons het kom loer. Fotos van die nuwe huis is pragtig. As ons so na Tafelberg kyk verlang ons darem verskriklik huis toe.
Thinus & Ansie
|
|
Naam: Herman Jonker
|
| Land: Suid Afrika |
Datum: Wed Aug 1 22:18:02 2001
|
Kommentaar: Goeie genade Mandi, n mens kan ook nie by hou met julle nie!!! :-) Al die rondtrek en travel klink vrek lekker!! Sal julle nog join!
Stuur dan n slag weer mail hierdie kant toe ook!
Bye
Herman
|
|
Naam: Greg Pienaar
|
| Land: Suid Afrika |
Datum: Fri Jul 27 11:41:32 2001
|
Kommentaar: Hi
Ek het Rodney Smith onlangs by die gholfklub gesien en hy het vertel dat hy vir julle in Parys gesien het. It's a tiny world! Julle webblad is fantasties. Ek is regtig jaloers op julle! Om 'n kans te kry om die wereld te sien soos julle! Julle is bevooreg. Totsiens vir eers. Greg
|
|
Naam: Linda Coetzee
|
| Land: Suid-Afrika |
Datum: Wed Jul 18 09:13:31 2001
|
|
Kommentaar: Het julle foto's baie geniet! Mal oor die sneeu in Hongarye - wens ek kon daar wees. Dis tans koud in Kaapstad. Ons het die afgelope tyd swaar reën gehad - selfs vanoggend donnerweer! Sien uit na 'n meditereense seevaart in September, dan sal die Europese hitte baie welkom wees.
|
|
Naam: andre&Ilse Nel
|
| Land: Zambie |
Datum: Sun Jul 15 20:03:47 2001
|
|
Kommentaar: Laat weet hoe dit gaan.
|
|
Naam: Die Cilliers
|
| Land: sa |
Datum: Mon Jul 2 19:35:46 2001
|
Kommentaar: Hallo Julle!
Lanklaas op die lug gewees. Hoop dit gaan goed met julle twee.Groete en liefde.
|
|
Naam: André Kirsten
|
| Land: Suid-Afrika |
Datum: Thu May 10 13:54:24 2001
|
|
Kommentaar: Lekker om te hoor julle lewe nog. Hier gaan dit nog goed. Vir eers klaar rugby gespeel. Ons sukkel nog om ordentlike stutte te kry. Anton, jy moet maar weer jou "toks" afstof. Hoop jou rugby trui pryk nog teen die muur. Baie groete.
|
|
Naam: PIERRE EN HELGA J.V. RENSBURG
|
| Land: LEKKER OU S.A. |
Datum: Sun Apr 29 14:41:07 2001
|
|
Kommentaar: LOER NET VINNIG IN OM HELLO TE SE.DIE KUIER IN DIE KAAP WAS 'GREAT',WEEREENS BAIE DANKIE.ONS IS TERUG BY DIE HUIS EN ALLES IS WEER TERUG NA NORMAAL.O JA,NET SO TERLOOPS,TOT DUSVER GAAN ALLES NOG VOOR DIE WIND MET DIE GETROUDE LEWE.GROETE.PIERRE EN HELGA.
|
|
Naam: Wouter Swanepoel
|
| Land: VSA/SA |
Datum: Sat Apr 28 06:33:18 2001
|
|
Kommentaar: Hallo uit Suid-Afrika (Johannesburg). Hou die blink kant bo. Groete.
|
|
Naam: Herman
|
| Land: Suid Afrika |
Datum: Sun Apr 15 15:39:49 2001
|
Kommentaar: Hi Mandi, ek het al heel vergeet van die website, die net gesurf en n brainwave gekry!!! :-)
Baie nice om te sien dit gaan darem nog goed aan.
Sal weer inloer.
Bye
Herman Jonker
|
|